Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

hoor dan vanuit die hemel hulle gebed en vergewe hulle sonde en gee aan elke mens volgens al sy wandel, wie se verstand, wil en emosie U ken, want U alleen ken die verstand, wil en emosie van al die mensekinders

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:30 in konteks