Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

hoor dan uit die hemel sy gebed, tree op en oordeel U diensknegte, deur die skuldige te vergeld deur sy skuld op sy eie kop af te bring en die regverdige onskuldig te verklaar deur hom te beloon volgens sy onpartydige opregtheid.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:23 in konteks