Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, nou, יהוה, God van Yisra’el, hou ook U belofte wat U aan U dienskneg, my vader, Dawid, gedoen het, deur te sê: ‘Daar sal vir jou nooit ’n man voor My ontbreek om te sit op die troon van Yisra’el nie, as jou seuns net sal oplet op hulle lewenswyse om te leef in My wet soos wat jy voor My geleef het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:16 in konteks