Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Shlomo gesê: “יהוה, U het verklaar dat U in die digte wolk sal bly,

2. maar ek het vir U ’n blyplek gebou en ’n plek vir U om ewig in te bly.”

3. Toe draai die koning sy gesig om en seën die hele vergadering van Yisra’el terwyl die hele vergadering van Yisra’el staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6