Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die trompetblasers en die sangers was saam soos een sodat een klank gehoor is om יהוה te prys en te dank; toe hulle hul stemme oplig saam met die trompette, die simbale en die musiekinstrumente, om יהוה te loof en te sê: “Hy is goed, Sy onverdiende guns duur vir ewig,” is die huis van יהוה gevul met ’n wolk.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:13 in konteks