Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die werk wat Shlomo vir die huis van יהוה gedoen het, was klaar en Shlomo het al die dinge ingebring wat sy vader, Dawid, afgesonder het en die silwer, die goud en al die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van יהוה neergesit.1 Kon 8

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:1 in konteks