Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy diensknegte het hom uit die strydwa gehaal en hom in sy eie koninklike strydwa gesit en hom na Yerushalayim gebring. Hy het gesterf en is begrawe in die grafte van sy vaders en die hele Y’hudah en Yerushalayim het oor Yoshiyahu gerou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:24 in konteks