Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle by die hoofpriester, Hilkiyahu, kom, het hulle die geld afgelewer wat in die huis van יהוה gebring is, wat die Leviete en die poortwagters versamel het uit M’nasheh en Efrayim en uit wat oorgebly het van Yisra’el en uit die hele Y’hudah en Binyamin en die inwoners van Yerushalayim.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:9 in konteks