Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat jou verstand, wil en emosie nederig is en jy voor die Teenwoordigheid van יהוה gebewe het toe jy Sy woorde teen hierdie plek en teen sy inwoners gehoor het en jy jou voor My verneder het en jou klere geskeur en voor My Teenwoordigheid gehuil het, het Ek jou ook gehoor, sê יהוה;

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:27 in konteks