Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. M’nasheh was twaalf jaar oud toe hy begin heers het en hy het vyf en vyftig jaar lank in Yerushalayim regeer.

2. Hy het gedoen wat boos was in die oë van יהוה volgens die werke van die nasies wat יהוה voor die seuns van Yisra’el vernietig het.

3. Hy het weer die altare gebou wat Hizkiyahu, sy vader, afgebreek het en hoë plekke opgerig vir die afgode en beelde gemaak van luiperds en hulle aanbid.

4. Verder het hy ook al die hemelse magte aanbid in die twee voorhowe van die huis van יהוה.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33