Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ook briewe geskryf om יהוה, die God van Yisra’el, te spot en met die mense van Yisra’el te praat en gesê: “Soos die gode van die nasies van hierdie lande nie in staat was om hulle stede uit my hand te bevry nie, so sal die God van Hizkiyahu nie in staat wees om sy stad uit my hand te bevry nie.”2 Kon 18:26,28

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:17 in konteks