Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ná hierdie dinge en die getroue dade wat Hizkiyahu gedoen het, het Sangeriv, die koning van Ashur, gekom en Y’hudah binnegedring en die versterkte stede beleër en aan die inwoners gesê: “Gee aan my ’n belofte en kom oor na my toe.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:1 in konteks