Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:20-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. So het Hizkiyahu regdeur die hele Y’hudah gedoen en hy het gedoen wat goed en reg was en in waarheid voor יהוה geleef.

21. Elke werk wat hy begin het in die huis van יהוה en in die wet en die opdragte om sy God te soek, het hy met sy hele verstand, wil en emosie gedoen en was voorspoedig.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31