Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het `Azaryahu, die hoofpriester, van die huis van Tzadok, laat roep en vir hom gesê: “Hierdie tiendes is vir julle gereed om geëet te word, want dit is in die huis van יהוה ingebring. Julle kan eet en versadig word en gee dit wat oor is vir die armes en die vaderloses, want יהוה het Sy volk geseën en aan hulle hierdie oorvloed gegee. Wat oor is, gee dit aan die mense van Yisra’el.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:10 in konteks