Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe dit alles afgehandel is, het al die Yisra’eliete wat daar was na die stede van Y’hudah gegaan en die beelde in stukke gebreek en die luiperdbeelde afgekap en hoë plekke en altare afgebreek wat in Y’hudah, Binyamin, Efrayim en M’nasheh was totdat hulle dit almal volledig vernietig het. Toe het al die seuns van Yisra’el teruggegaan, elkeen na sy besitting en hulle het in vrede in hul eie stede ingegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:1 in konteks