Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Hy het Homself aan julle openbaar, aan julle seuns en broers en Hy sal aan julle liefdevolle omgee bewys deur die wat julle gevange weggevoer het en julle terugbring na hierdie land, want יהוה, julle God, is vol onverdiende guns en omgee en Hy sal nie Sy gesig wegdraai van julle as julle na Hom toe terugdraai nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:9 in konteks