Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die opdrag bevestig om dit uit te voer en ’n aankondiging gemaak deur die hele Yisra’el, vanaf Be’er-Sh’va tot by Dan, dat hulle moes kom om die Pesag tot eer van יהוה, die God van Yisra’el, in Yerushalayim te hou, want hulle het dit vir ’n lang tyd nie gehou, soos voorgeskryf is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:5 in konteks