Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hizkiyahu het met al die Leviete gepraat wat goeie liedere voor יהוה gesing het en hulle het regdeur die fees, sewe dae lank geëet terwyl hulle vredesoffers geslag en belydenis gedoen het tot יהוה, die God van hulle vaders.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:22 in konteks