Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar het in Yerushalayim baie mense bymekaargekom om die Fees van die Ongesuurde Brode in die tweede maand te hou, ’n baie groot vergadering.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:13 in konteks