Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Hizkiyahu beveel dat die brandoffer op die altaar geoffer moet word en toe die brandoffer begin, het Hizkiyahu ook die liedere van יהוה begin sing, volgens die liedere van Dawid, die koning van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:27 in konteks