Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het vir hom sewe bulle, sewe ramme, sewe lammers en sewe bokramme as ’n toedekking vir die koninkryk en vir die Afgesonderde Plek en vir Y’hudah gebring en hy het die seuns van Aharon, die priesters, beveel om dit op die altaar van יהוה te offer

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:21 in konteks