Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was egter ’n profeet van יהוה met die naam van `Oded en hy het uitgegaan na die leër wat aan’t kom was na Shomron en vir hulle gesê: “Let op omdat יהוה, die God van julle vaders, kwaad was vir Y’hudah het Hy hulle in jul hand oorgegee en julle het hulle doodgemaak en was nie vir hulle jammer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:9 in konteks