Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Amatzyahu, die seun van Yo’ash, koning van Y’hudah, het ná die dood van Y’ho’ash, die seun van Y’ho’agaz, koning van Yisra’el, nog vyftien jaar geleef.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:25 in konteks