Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:26-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Hierdie is die name van hulle wat teen hom saamgesweer het: Yozakhar, die seun van Shim’at, die `Ammoniet en Y’hozavad, die seun van Shomer, die Mo’aviet,

27. asook sy seuns en baie ander het teen hom saamgesweer. Die res van die sondes wat hy gepleeg het in die huis van יהוה, let op, dit is opgeskryf in die Gedigte van die Boek van die konings. Amatzyahu het in sy plek geheers.2 Kon 12:22; 2 Kon 14:1-20

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24