Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het koning Yo’ash die guns wat Y’hoyadah, sy vader, aan hom bewys het, nie onthou nie, maar sy seun na hom doodgemaak. Toe sy seun op die punt was om doodgemaak te word, het hy gesê: “Mag יהוה dit sien en wraak neem!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:22 in konteks