Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Gees van יהוה het op Z’kharyah, die seun van Y’hoyadah, die priester, gekom en hy het hoër as die volk gaan staan en vir hulle gesê: “So sê יהוה: Waarom oortree julle die opdragte van יהוה dat julle nie voorspoedig kan wees nie? Omdat julle My lewenswyses verlaat het, sal Ek julle verlaat.”Mat 23:35; Luk 11:51

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:20 in konteks