Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle die seun van die koning uitgebring en die kroon op sy kop gesit, aan hom die septer gegee en hom koning gemaak. Y’hoyadah en sy seuns het hom gesalf en gesê: “Lank leef die koning!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:11 in konteks