Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die sewende jaar het Y’hoyadah homself versterk saam met die bevelvoerders oor ’n honderd: `Azaryah, die seun van Yerogam, Yishma’el, die seun van Y’hoganan, `Azaryah, die seun van `Oved, Ma’aseiyahu, die seun van `Adayahu en Elishafat, die seun van Zikhri.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:1 in konteks