Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 21:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Y’horam en sy prinse en al sy strydwaens oor die Yarden getrek en in die nag opgestaan en die Edomiete verslaan wat hom, die prinse en die strydwaens omsingel het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 21

Kyk 2 Kronieke 21:9 in konteks