Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘Omdat daar ’n Afgesonderde Plek tussen ons is, sal geen boosheid oor ons kom nie; nie die swaard, straf, pes of hongersnood nie, of ons sal voor hierdie gebou, want U Naam (Karakter en Outoriteit) is uitgeroep oor hierdie gebou, voor U kom staan en ons sal tot U bid in hierdie gebou en U sal ons gebed hoor en ons red.’

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:9 in konteks