Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:36-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. Hy het homself aan hom verbind om skepe van Tarshish te bou en te vaar. Hulle het die skepe gebou in `Etzyon-Gever.

37. Toe het Eli’ezer, die seun van Y’hoshafat se oom, in die stad van Mareshah, teen Y’hoshafat geprofeteer en gesê: “As gevolg van u bondgenootskap met `Agazyah, het יהוה al u werke frustreer en die skepe is beskadig en was nie in staat om na Tarshish te vaar nie.”2 Kon 8:16-24

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20