Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur na drie dae, toe hulle klaar die buit versamel het, so baie was dit, dat hulle op die vierde dag in die vallei van B’rakhah (Seëning) vergader het, want daar het hulle יהוה-God geseën; daarom word dié plek B’rakhah genoem tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:26 in konteks