Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het vroeg die oggend opgestaan en na die wildernis van T’koa gegaan. Terwyl hulle uitgaan, het Y’hoshafat gaan staan en gesê: “Luister na my, Y’hudah en inwoners van Yerushalayim! Vertrou in יהוה, julle God sodat julle bevestig sal word; vertrou in sy profete en julle sal bevry word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:20 in konteks