Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning van Yisra’el antwoord Y’hoshafat: “Daar is nog een man deur wie ons יהוה kan raadpleeg, maar ek haat hom, want hy profeteer nooit goed oor my nie, maar altyd kwaad. Sy naam is Mikhay’hu, die seun van Yimlah.” Y’hoshafat het gesê: “Laat die koning nie so praat nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:7 in konteks