Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur toe die bevelvoerders van die waens vir Y’hoshafat sien, het hulle gesê: “Dit is die koning van Yisra’el!” Hulle het daarom teen hom gekom om met hom te veg, maar Y’hoshafat het uitgeroep en יהוה het hom gehelp en hulle van hom af weggedraai.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:31 in konteks