Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ag’av, koning van Yisra’el, het vir Y’hoshafat, koning van Y’hudah gesê: “Sal u met my saam na Ramot-Gil’ad gaan?” Hy antwoord hom: “Ek sal gaan soos u gaan en my volk is soos u volk en my perde soos u perde; ons sal saam met u oorlog gaan maak.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:3 in konteks