Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Tzidkiyah, die seun van ’n Kena’anitiese vrou, nader gekom en vir Mikhay’hu op sy wang geslaan en gesê: “Van wanneer af het die Gees van יהוה van my af weggegaan om met jou te praat?”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:23 in konteks