Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het gesê: ‘Wie sal vir Ag’av, die koning van Yisra’el, uitlok, dat hy kan opgaan en neergevel word by Ramot-Gil’ad?’ Een het gesê ek sal hom op hierdie manier uitlok en die ander op daardie manier.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:19 in konteks