Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die boodskapper wat gegaan het om Mikhay’hu te roep, het met hom gepraat en gesê: “Let op, die woorde van die profete het uit een mond goed verklaar vir die koning, laat jou woord dus nou aangenaam wees, soos een van hulle en profeteer ook goed.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:12 in konteks