Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 17:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. uit Binyamin was Elyada, ’n dapper magtige man en saam met hom twee honderd duisend, gewapen met boog en skild;

18. volgende was Y’hozavad en saam met hom honderd en tagtig duisend, gereed vir oorlog.

19. Hulle is almal wat koning Y’hoshafat gedien het, behalwe vir hulle wat die koning in die versterkte stede regdeur die hele Y’hudah gesit het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 17