Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en sekere bose manne by hom bymekaar gemaak en hulle sterk gemaak teen Regav’am, seun van Shlomo toe Regav’am jonk en onervare was en nie geweet het wat om te sê nie en nie die mense vertroos het aangaande die swaar las wat sy vader, Shlomo, op hulle gelê het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:7 in konteks