Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aviyah het ’n leër van dapper krygsmanne gemobiliseer, vier honderd duisend jong manskappe, wat op hulleself geneem het om teen Yarov’am, die seun van N’vat te gaan veg. Yarov’am het ook ’n leër gemobiliseer en het gekom om teen hom te veg met agt honderd duisend jong manskappe, magtige helde.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:3 in konteks