Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:21-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Aviyah het sterk geword en hy het veertien vroue getrou en daar is twee en twintig seuns en sestien dogters vir hom gebore.

22. Die res van die dade en lewe van Aviyah, let op, is opgeskryf in die gedigte van die profeet `Iddo.1 Kon 15:8-24

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13