Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘So sê יהוה: Julle mag nie optrek of baklei nie, gaan elkeen terug na sy huis, want hierdie saak kom van My af.’” Hulle het die woord van יהוה gehoorsaam en omgedraai, elkeen na sy huis toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:4 in konteks