Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die hele Yisra’el sien dat die koning nie na hulle luister nie, het die volk die koning geantwoord en gesê: “Ons het geen deel aan Dawid of aan ’n erfenis vir die seun van Yishai nie! Gaan elkeen na sy huis toe, Yisra’el en nou, Dawid, sorg vir jou eie huis!” Yisra’el het na hulle huise teruggekeer,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:16 in konteks