Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yarov’am en al die mense het op die derde dag na Regav’am gekom soos die koning hulle gevra en gesê het: “Kom oor drie dae terug na my toe.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:12 in konteks