Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die jongmanne wat saam met hom in die straat grootgeword het, antwoord hom en sê: “Só moet u die mense antwoord wat met u gepraat en gesê het: ‘U vader het ons juk swaar gemaak, maar u maak dit ietwat ligter oor ons,’ só moet u hulle antwoord: ‘My pinkie is dikker as my vader se duim.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:10 in konteks