Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shlomo het vanaf sy reis, na die groot feesmaal van voor die Tent van Ontmoeting, wat by die dorp Giv’on, oos van Yerushalayim, was, gekom en oor die hele Yisra’el regeer.Deut 17:16; 1 Kon 10:26

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:13 in konteks