Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Haza’el het hom gaan ontmoet en ’n geskenk van veertig kameelvragte in sy hand gevat, allerhande goeie goed van Dammesek en hy het gekom en voor hom gaan staan en gesê: “U seun Ben-Hadad, koning van Aram, het my na u toe gestuur om te vra: “Sal ek herstel van hierdie siekte?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:9 in konteks