2 Konings 8:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe die koning die vrou vra, het sy hom vertel. Toe stel die koning vir haar ’n sekere amptenaar aan en sê: “Herstel alles wat aan haar behoort en ook die hele opbrengs van die grond, van die dag af dat sy die land verlaat het, tot nou toe.”